Die Endangered Language Alliance se Languages of New York City-kaart beklemtoon byna 700 tale en dialekte wat in New York en omgewing gepraat word. Vir elke taal word die beduidende area(s) aangedui waar dit gepraat word. Met die duisende Suid-Afrikaners wat in New York woon is dit nie ’n verrassing dat Afrikaans ook op die kaart is in Murray Hill nie.

https://languagemap.nyc/Explore/Language/Afrikaans/17

Lewer kommentaar

Leave a Reply