Afrikaans in New York Met die duisende Suid-Afrikaners wat in New York woon is dit nie ’n verrassing dat Afrikaans ook op die kaart is nie.