Agdaegeneesbossie Gepubliseer deurRoekeloos 29/04/2021 Los kommentaar op Agdaegeneesbossie Lobostemon fruticosus Die agdaegeneesbossie is ’n immergroen struik inheems aan die Suidwes-Kaap. Dit word tot 1 meter hoog en in die lente verskyn die pienk blomme. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email