Diewe laat brug ineenstort

Die diefstal van metaalboeie het veroorsaak dat die Elli Brown-voetgangersbrug oor die Umgenirivier in Durban inmekaargestort het.

Die brug is in die 1950’s gebou en verbind sentraal-Durban met die noordelike kusbuurte, soos La Lucia en Umhlanga.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply