Dooievlei is ’n wit klei-pan naby Sossusvlei in Namibië. Dit word omring deur die hoogste sandduine ter wêreld – tot 400 m hoog. Die bome in die pan het ongeveer 700 jaar gelede gevrek. Hulle ontbind nie as gevolg van die uiterste droogte in die pan.

Afgestorwe Kameeldorings in Dooievlei, naby Sossusvlei, Namibië

Lewer kommentaar

Leave a Reply