‘n Nege-en-veertig-jarige man het homself aan die polisie oorgegee nadat hy na bewering ‘n 19-jarige man vermoor het in ‘n argument oor ‘n bier, het die polisie in KwaZulu-Natal Maandag gesê.