Fees help donkies in nood

Eseltjiesrus Donkey Sanctuary vier eersdaags 15 jaar van hul liefde vir boeke en die bevordering van ‘n leeskultuur by die jaarlikse Boekefees. Hierdie is ’n geleentheid vir boekwurms, winskoopjagters en diegene wat skaars en spesiale uitgifboeke soek. Die Storievertel- en Leesteater vir kinders wat verlede jaar by die Boekefees begin is, sal seker maak dat niemand uitgesluit word van die vreugde en genot om ’n goeie boek te lees nie.

lees meer by Eseltjiesrus vier 15 jaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply