Gliese, hier kom ons

Franse navorsers vermoed hulle het die eerste bewoonbare planeet, anders as die aarde, gevind.

Die planeet se naam is Gliese 581d en dit is twee maal so groot soos die aarde.

Ongelukkig is Gliese 20 ligjare vêr. Met ons tegnologie sal dit tans ongeveer 300 000 jaar neem om daar te kom.

(via Cosmos)

Lewer kommentaar

Leave a Reply