Krieket het nuwe hoogtes bereik. ‘n Ywerige groep spelers het ‘n wedstryd gespeel by die basiskamp van die berg Everest. Die twee spanne, Hillary en Tenzing, het ‘n wedstryd van 20 beurte gespeel. Die spanne is vernoem na Sir Edmund Hillary en Tenzing Norgay Sherpa, wat die eerstes was om die berg uit te klim in Mei 1953. Hillary het gewen op die baie sanderige veld.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
