Hoogste selfmoord

Die Burj Khalifa in Dubai, tans die hoogste gebou in die wêreld, het die eerste selfmoord beleef.

’n Man het van die 147ste vloer gespring en op die balkon van die 108ste vloer geland.

Lewer kommentaar

Leave a Reply