Hoogste selfmoord Die Burj Khalifa in Dubai, tans die hoogste gebou in die wêreld, het die eerste selfmoord beleef.