’n Saoedi prins het bekend gemaak dat die wêreld se nuwe hoogste gebou in Jeddah, naby die Rooi See, beplan word.
Sleutelwoord Argiewe:Dubai
Hoogste selfmoord
Die Burj Khalifa in Dubai, tans die hoogste gebou in die wêreld, het die eerste selfmoord beleef.
Burj Dubai video
Hierdie video is geneem vanaf die hoogste punt op die wêreld se hoogste gebou, die Burj Dubai-wolkekrabber in Dubai.
