Nuwe hoogste gebou ’n Saoedi prins het bekend gemaak dat die wêreld se nuwe hoogste gebou in Jeddah, naby die Rooi See, beplan word.