Nuwe hoogste gebou

’n Saoedi prins het bekend gemaak dat die wêreld se nuwe hoogste gebou in Jeddah, naby die Rooi See, beplan word.

Die nuwe gebou sal 172 meter hoër as die Burj in Dubai wees. Dit sal 1 km hoog wees.

Die kontrakteur? Die Bin Laden Groep.


Kaapstad kry ook binnekort ’n nuwe wolkekrabber. Die 139 meter gebou is die nuwe provinsiale hoofkantoor vir FirstRand Bank. Volgens beplanning moet dit teen 2013 voltooi wees.

Jeddah toring
Jeddah toring

Lewer kommentaar

Leave a Reply