Burj Dubai video

Hierdie video is geneem vanaf die hoogste punt op die wêreld se hoogste gebou, die Burj Dubai-wolkekrabber in Dubai.

Die kamera skud, omdat die gebou heen en weer wieg – genoeg om jou siek te maak.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar