Vroeg in 2018 het Darrel Bristow-Bovey verhuis na Ikaria, ‘n afgeleë Griekse eiland – die lewensverwagting op die eiland is meer as 100 jaar.

Hy wou uitvind of dit moontlik is om te ontsnap van die moderne wêreld en of dit beteken jy gelukkiger en meer kreatief wees as jy aflyn is.

Sy praatjie wissel tussen neurowetenskap, die apokalips, Die klein prinsie, gedagtes, Griekse mites en die deugde van die middagslapie. Darrel stel voor hoe jy jou lewe kan red deur jou selfoon af te skakel en hoe ver jy moet gaan om jouself te vind.

Plek: Kerksaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 18 Mei 2018, 18h00
Prys: R100

Franschhoekse Letterkundefees 2018

Darrel Bristow-Bovey
Darrel Bristow-Bovey

Lewer kommentaar

Leave a Reply