Invisible Children woordvoerder dronk en naak op straat

Berigte wat die rondte doen beweer Jason Russell van Invisible Children & Kony faam is in arres weens masturbasie in die openbaar. Hy is glo ook aangekla vir vandalisme.

Intussen het ‘n video van die voorval ook verskyn. Dis by Gawker: http://gawker.com/5894093/here-is-the-kony-2012-masturbation-meltdown-video

Lewer kommentaar

Leave a Reply