Iemand het outonome KFC-voertuie gesien in die strate van Sjanghai, China. Die maatskappy gebruik glo dié voertuie wat gekoppel is aan 5G-netwerke en QR-kodes om die KFC-produkte aan die publiek te verkoop.

kfc
KFC

Lewer kommentaar

Leave a Reply