Kindertoelaag nou ook vir 16-jariges

16-jarige kinders sal ook vanaf Januarie 2010 kwalifiseer vir ‘n toelaag van die Suid-Afrikaanse regering.

Wetgewing maak tans net voorsiening vir kinders tot op die ouderdom van 15-jaar.

In die praktyk sal ongeveer twee miljoen ekstra kinders voortaan ‘n toelaag van die nasionale regering ontvang.

Die kindertoelaag is in April vanjaar verhoog van R230 tot R240.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar