Wetenskaplikes het ´n asteroïed opgespoor wat ´n 1 uit 500 kans het om die aarde te tref in 2030 – dit is die beste kans vir ´n botsing wat al ooit ontdek is.
Indien dit die aarde tref sal dit gelykstaande wees aan ´n aansienlike atoombomontploffing.
