Brümilda Poppins

Die Suid-Afrikaanse aktrise en sepie-koningin Brümilda van Rensburg het die dood gefnuik die afgelope naweek toe die lugballon waarin sy was neergestort het.

Die lugballon is van sy ankertoue losgeruk deur ´n sterk wind. Daarna is dit teen ´n dak en bome vasgeslinger voordat die mandjie 20m na benede gestort het. Nie Van Rensburg of enige van die ander passasiers is ernstig beseer nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply