Prostitute in Pretoria kla dat sekere kondome, wat deur die plaaslike owerhede verskaf word, van ´n swak gehalte is en maklik breek.
Volgens sekere gemeenskapswerkers loop heelwat sekswerkers in die Pretoria-omgewing die gevaar om die HIV-virus op te tel as gevolg van kondome wat breek.
