‘n Bekende toiletvervaardiger in Japan het ‘n motorfiets bekend gestel wat deur dieremis aangedryf word.
Die driewiel-fiets kan sowat 300 km ver kan reis en het ‘n toilet in plaas van ‘n gewone sitplek en ‘n groot toiletpapier-rol op die agterkant.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
