My neus sê boek

Elektroniese boeke word al hoe gewilder, maar lesers kla hulle mis die reuk van ‘n nuwe boek. Smell of Books™ maak daarop aanspraak dat hulle jou elektroniese leser soos ‘n boek kan laat ruik.

smellofbooks.com

… sal dit ook op ou boeke werk?

Lewer kommentaar

Leave a Reply