Vampiere is in

Vampiere het weer die modewêreld getref. Die Wildfox handelsmerk gebruik Dracula se vriendinne om hul jongste reeks te bemark.

Wildfox Couture is baie gewild onder jong meisies. Dit is veral ontwerpers Emily Faulstich en Kimberley Gordon se reeks T-hemde wat almal gaande het.

Wildfox Couture

Wildfox

Lewer kommentaar

Leave a Reply