Tieners is geneig om droog te maak. En ons weet mos almal dit is omdat die tienerbrein nog nie goed ontwikkel het nie.
‘n Nuwe studie by die Universiteit van Atlanta beweer egter dat dit die tiener met die meer volwasse brein is wat roekeloos optree.
