Night of 1000 Pictures

Night of 1000 Pictures is ‘n nuwe instelling tydens die Knysna Oesterfees. Vanaf 17h00 tot 21h00 op 8 en 9 Julie word 1 000 kunswerke van plaaslike en nasionale kunstenaars uitgestal by The Moorings-konferensiesentrum. Elkeen van die werke sal vir slegs R100 verkoop word. Die opbrengs sal geskenk word aan Hospice.

Die Knysna Oesterfees word vanjaar gehou vanaf 3 tot 12 Julie.

Kontak Lynne Barnhoorn vir meer inligting oor Night of 1000 Pictures.
083 252 8994 of lynbee@mweb.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply