eNews Channel Africa het ‘n video laat verskyn waarin ‘n manlike onderwyser van die Hoërskool Patriot in eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, met ‘n graad 9 meisie baklei.
Die onderwyser is intussen geskors.
(Die video is nie meer beskikbaar nie.)

SNAAKS, DIE DOGTER IS OOK GESKORS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!