Oneerlike onnies

Volgens die departement van onderwys in Suid-Afrika is meer as 70 onderwysers reeds skuldig bevind aan oortredings soos moord, verkragting en diefstal. Sommige is nog steeds aktief in die onderwys.

Lewer kommentaar

Leave a Reply