Parkour wat verkeerd loop

Parkour (soms sommer PK genoem of l’art du déplacement) is ‘n oefening waar jy so vinnig as moontlik beweeg van een punt na ‘n ander. Ons het al almal gesien hoe hierdie atlete beweeg van gebou tot gebou.

Christian Pearce wys op sy blog wat gebeur as jy ‘n fout maak.

Perilous Parkour

Lewer kommentaar

Leave a Reply