‘n Polisievrou is in hegtenis geneem en van korrupsie beskuldig nadat sy seks met ‘n gevangene in die Scottburgh-polisiestasie gehad het, het die Natal Witness berig.