Port Elizabeth se wêreldbeker-sokkerstadion is amper voltooi.
Die Springbokke en die Britse Leeus takel mekaar in hierdie stadion in Junie.
Met die onlangse inwyding van die stadion het een van die sokkerspanne wat die dag moes speel, Bay United, nie opgedaag nie.

(bron onbekend)
