Portrette

Manfred Zylla is in Duitsland gebore, maar woon en werk deesdae in Kaapstad. Hy het veral in die 80’s deur sy kunswerke bytende kommentaar gelewer op die apartheidsregime. Tydens verlede jaar se KKNK het Zylla portrette van mense in een van die kuierplekke geskilder. Hierdie portrette, wat ‘n paar plaaslike mense insluit, word vanjaar by die KKNK uitgestal.

KKNK 2009

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar