Roekeloos.co.za bied vanaf 21 Desember 2009 tot 17 Januarie 2010 slegs ‘n basiese diens.
Bydraes wat voor hierdie tyd ontvang is sal gepubliseer word, maar enige bydraes ontvang in die tydperk sal eers na 17 Januarie verskyn.
E-posse sal ook nie in hierdie tydperk beantwoord word nie.
