‘n 42-jarige Deen, Ib Jorgensen, het die dokter besoek, nadat hy ‘n seerplek aan sy penis ontdek het. Verskeie dokters by sy plaaslike hospitaal het die seerplek as kanker gediagnoseer en Ib voor die keuse gestel: Laat ons jou penis verwyder of jy sterf binnekort.
Ib se penis is toe verwyder, maar o wee, na afloop van die operasie is daar bevind dat die seerplek aan die penis nie kanker was nie, net ‘n bietjie infeksie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
