Vals geboortesertifikate glo misbruik vir kindertoelae

’n Vrou het in die hof in Butterworth verskyn op aanklag dat hy geboortesertifikate verkoop het.

Nomsuneko Mceli (51) het na bewering die sertifikate aan vroue verkoop. Die sertifikate is glo misbruik om kindertoelae van die staat te eis.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar