Vals geboortesertifikate glo misbruik vir kindertoelae ’n Vrou het in die hof in Butterworth verskyn op aanklag dat hy geboortesertifikate verkoop het.