Wat Samphran is ‘n Boeddhistiese tempel in die hartjie van die Nakhon Pathom-provinsie, Thailand.

Die tempel is ’n silindriese pienk gebou wat 17 verdiepings hoog is, met ’n reuse draak wat om sy hele hoogte krul.

Wat Samphran

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar