Die Suid-Afrikaanse regering beplan spesiale wêreldbekerhowe tydens die 2010 FIFA-wêreldbeker.
Die doel van die howe is om die regsproses te versnel, veral die sake waarby buitelandse toeriste betrokke is.