deur Estelle de Wet
Outeur Argiewe:Estelle De Wet
Leeu
deur Estelle de Wet
Agter elke deur
Mense sê daar is ‘n vrou agter elke man. My katkop sê daar is ‘n kat agter elke spieël. In albei gevalle is daar niks. Deure is egter ‘n ander storie.
Gelukkige kolle
Estelle de Wet, medium: waterverf.
Duike
“Jou lewe bestaan uit vlietende oomblikke. Soms is dit asof sommige oomblikke verlig is, in kolle, want sekere dinge maak duike, amper soos jou vinger op ‘n leё koeldrank blikkie.”
Katools
Ek lê buite in die oggendson, opgekrul op ‘n ou geel koerant. In die bure se tuin, want die gras is groener aan hierdie kant van die muur.
Die honger vrou
Daar woon ‘n vetsugtige vrou in ‘n klein huisie onder ‘n klein bergie.
