Dis net die gewone elke-oggend-drama by my dogter se huis om haar driejarige dogtertjie reg te kry vir skool.
Sleutelwoord Argiewe:Estelle de Wet
Die toestand van die nasie
Ek is maar net bekommerd.
En gatvol.
In ‘n oogwink
Ek staan vingeralleen op Frankfort lughawe.
MisversTAND
In die nagtelike ure droom ek van berge en dale. Van wít berge vol knoppe en bulte wat soos gletsers kraak en afbreek. Van donker, diep valleie. Ek val …
‘n Ander dors
Hier sit ek nou op die bank voor die TV en kyk na niks.
Rêrig?
Terwyl ek regmaak vir werk, hoor ek oor die radio dat die N2 al weer vir motoriste gesluit is. Nog ‘n protesoptog.
Min slapies
“Isle ov Wight, ’ere I come!”
Time out
Ek kan sien daai sak is stowwerig. Dit word versigtig van die hoogste kas in die huis afgehaal.
Kat in kou
Ek verduidelik dat voëls in die natuur kan vlieg om warm te bly. Dat hulle tussen bossies en onder blare skuiling vind. Party vlieg na ander lande. Smeek ek dat alles wat kan vlieg, vry moet wees.
‘n Nare glips
Hier woon ‘n vrou in een van die gegoede areas in die Helderberg. ‘n Mooierige vrou. Vrééslik netjies. Is getroud en het twee kindertjies. ‘n Dogtertjie en ‘n seuntjie.