Want dis maar net hoe dit is.
Sleutelwoord Argiewe:Estelle de Wet
Die palmboom
Nuwe intrekkers op die grondvloer sit in die koelte onder die ou man se palmboom. “Dit was ‘n beknopte potplant wat ek vyftien jaar gelede hier voor die woonstelblok uitgeplant het.”
Skemer
deur Estelle de Wet
Dusty
Jy weet mos. Soms besef ons nie die waarde van spesiale oomblikke nie … totdat dit net ‘n herinnering is.
Kaapstad somerreën
deur Estelle de Wet
Die Mall
Ek hou niks van die Mall nie. Seker omdat ek nie van ‘n gedrom hou nie.
Die wakker wekker
Ek lê op my sy. Probeer slaap. Kyk met een oog na die rooi digitale nommers op die wekker. Dit skyn dof. ‘n Ligkrans vorm om die nommers.
Muisie
Wielie wielie walie hier lê ek op my alie.
Dankie
Lastige trane loop verleë wanneer ‘n vreemdeling in my ou kar van 26 jaar klim. Die uitlaatpyp brul soos hy haar aanskakel en agteruit ry. Hulle talm vir ‘n oomblik by die stopstraat.
Kersfees
‘n Stowwerige sak word versigtig uit die hoogste kas in die huis gehaal. Nog voor dit die grond raak, duik ek in. Van ‘n afstand om meer spoed op te bou.
