Brief uit die Kolonies

Marius Crous se debuutbundel is ´n moderne Suid-Afrikaner se reis deur koloniale Afrika. Dit lê ´n sonderlinge verband tussen hede en verlede, tussen Afrika en Europa, die geskiedskrywer, die joernaalskrywer en die digter. Crous was verbonde aan die Universiteite van Natal en Namibië en het in 2003 ´n doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar