Chris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem ’n onheilspellende wending.

Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak?

’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.

Die boek van gelukkige eindes / deur Debbie Loots — Queillerie, 19 Julie 2019; sagteband. — ISBN 9780795802034 : R 265.00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar