Die Eerste Grensoorlog breek uit aan die Kaapse oosgrens tussen wit veeboere en hoofsaaklik Xhosagroepe in 1779.

Handel tussen die groepe is deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie verbied in 1927. Die boere het al meer oos getrek, nader aan die weivelde van die inheemse groepe. Die Xhosagroepe het die Visriviergrens oorgesteek en die boere se vee gebuit.

Die konflik hou aan tot 1781.

Lewer kommentaar

Leave a Reply