#FLF2016 Sex on the page

Jenny Crwys-Williams klim tussen die blaaie in saam met Kathryn White, Nick Paige en Scarlett Thomas. Hulle gaan praat oor die skryf van sekstonele, die beste sekstonele in boeke en daai tonele wat hulle bly is hulle nooit geskryf het nie.

Plek: Ou skoolsaal, Franschhoek
Datum: Sondag 15 Mei 2016, 13h00 – 14h00

Franschhoekse Letterkundefees 2016

Lewer kommentaar

Leave a Reply