Wium van Zyl praat oor die lewe en werk van John Kannemeyer wat onlangs oorlede is, terwyl Dorothea van Zyl bypassende stukke lees en ‘n staaltjie of twee oor Kannemeyer vertel. John Kannemeyer en Wium van Zyl het saam talle literêre toere onderneem en was onder meer by die stigting van die Leipoldtfees (nou die Cederberg Kunstefees) in 1997 betrokke.
Cederbergfees 2012
Leipoldt Nortier Biblioteek, Clanwilliam
27 April
Tydsduur: 60 minute
Toegang: Gratis
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
