Die Suid-Afrikaanse skrywer J.M. Coetzee is benoem tot “Ridder in de Orde van de Nederlandse Leeuw” – die oudste en hoogste Nederlandse siviele orde.
Amsterdam se loco-burgemeester, Carolien Gehrels, het aan Coetzee die ridderorde toegeken namens koningin Beatrix.