Sukses word baie maklik gedefinieer as “rykdom, mag en geluk”. Tog is sukses nie verwant aan hierdie dinge nie; inteendeel, sukses is eerder ´n lewensreis wat iedereen onderneem.
John Maxwell verduidelik wat hierdie proses behels op ´n vars wyse wat die misterie uit die konsep “sukses” haal en ons leer om die basiese beginsels van sukses in ons eie lewe toe te pas.
Sukses is ´n denkwyse. As jy jouself reg instel, kan jy alles regkry. Vir sommiges kom dit natuurlik, die res van ons het soms ´n bietjie hulp nodig.
Laat die boek jou gids wees!
(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)
