Ontdek van die grootste kunswerke met hierdie kopkrap-inkleurboek.
Alhoewel dit soos ‘n spul sirkels lyk, skuil daar op elke bladsy ‘n meesterstuk wat wag om onthul te word. Dit sluit bekende kunswerke soos Die soen en Die Venus van Milo in.
Besluit net op vyf kleure of kleurskakerings en begin inkleur.
Jy gaan ure se inkleurpret hê.
Kleurkels: Kunswerke / Thomas Pavitte — Human & Rousseau, 30 Mei 2016; 48 p. ; sagteband. — ISBN 9780798173896
Kleurkels: Kunswerke,
Bettie Blom,
21 Augustus 2016.

